Luke 22:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar so moet julle nie wees nie; maar die grootste onder julle, laat hom wees soos die jongste; en hy wat die hoof is, soos hy wat dien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “By julle moet dit egter nie só gaan nie, maar die belangrikste een onder julle moet wees soos die geringste, en die een wat leiding gee, soos een wat dien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar so moet julle nie wees nie; maar die oudste onder julle moet word soos die jongste, en wie 'n leier is, soos een wat dien. |
| Afrikaans 1983 | Maar by julle moet dit nie so wees nie. Inteendeel, die belangrikste onder julle moet soos die geringste wees, en die een wat die leier is, soos die een wat dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle is egter nie so nie. Maar laat die belangrikste onder julle wees soos die geringste, en die een wat leiding gee, soos iemand wat dien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle moenie so wees nie. As iemand van julle belangrik wil wees, dan moet hy wees soos die jongste van julle, die een wat al die ander moet bedien. As iemand 'n leier wil wees, dan moet hy almal bedien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar julle moenie soos hulle wees nie. |