Luke 22:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was ook 'n twis onder hulle, wie van hulle as die grootste gereken moes word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar het toe ’n wedywering onder hulle ontstaan oor wie van hulle as die belangrikste beskou moet word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar het ook twis onder hulle ontstaan oor wie van hulle die grootste geag moet wees. |
| Afrikaans 1983 | Daar het onenigheid onder hulle ontstaan oor wie van hulle as die belangrikste beskou moet word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het toe 'n twis onder hulle ontstaan oor wie van hulle as die belangrikste beskou moet word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die apostels het toe met mekaar begin stry oor wie van hulle die belangrikste is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl hulle nog aan tafel sit, het die dissipels aan die stry geraak oor wie van hulle die belangrikste is. |