Luke 22:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar kyk, die hand van hom wat My verraai, is by my op die tafel.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar kyk, die man wat My uitlewer, is hier saam met My aan die tafel.
Afrikaans 1933/1953 Maar kyk, die hand van hom wat My verraai, is by My aan tafel.
Afrikaans 1983 “Maar kyk, die hand van die man wat My verraai, is saam met Myne hier op die tafel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar kyk, die hand van die een wat My gaan verraai, is saam met My aan tafel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar kyk, die man wat My sal verraai, eet saam met My by hierdie tafel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar Ek het ook slegte nuus. Een van julle wat hier saam met My aan die tafel sit, gaan My nog in die rug steek.