Luke 22:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Net so ook die beker ná die ete, deur te sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het dieselfde gedoen met die beker ná die ete en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, bevestig deur my bloed, wat ter wille van julle uitgegiet word.
Afrikaans 1933/1953 Net so neem Hy ook die beker ndie maaltyd en sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.
Afrikaans 1983 Met die beker na die maaltyd het Hy net so gemaak en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, beseël deur my bloed, wat vir julle vergiet word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So ook met die beker ná die ete, met die woorde: “Hierdie beker, wat ter wille van julle uitgegiet word, is die nuwe verbond deur my bloed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat hulle geëet het, het Jesus 'n beker wyn geneem. Hy het gesê: “Die wyn in hierdie beker is my bloed. My bloed wat vir julle sal vloei, is die bloed van die nuwe verbond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe almal klaar geëet het, vat Jesus weer die beker wyn en sê: “Hierdie beker is die teken en die bewys dat God ’n splinternuwe ooreenkoms met julle maak. My bloed wat binnekort gaan vloei, sal al julle sondes wegwas. Dit sal maak dat julle in ’n nuwe verhouding met God staan.