Luke 22:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek sê vir julle, Ek sal nie van die vrug van die wingerdstok drink nie, totdat die koninkryk van God kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want Ek sê vir julle, Ek sal beslis van nou af nie weer van die vrug van die druiwestok drink voordat die koninkryk van God ten volle gekom het nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Ek sê vir julle: Ek sal sekerlik nie drink van die vrug van die wynstok voordat die koninkryk van God gekom het nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek sê vir julle: Ek sal van nou af nie weer wyn drink voordat die koninkryk van God gekom het nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want Ek sê vir julle, van nou af sal Ek beslis nie weer van die vrug van die druiwestok drink, totdat die koninkryk van God gekom het nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want Ek sê vir julle, Ek sal nie weer wyn drink nie totdat almal sal weet dat God Koning is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Weet julle, Ek sal eers weer so saam met julle wyn drink wanneer ons daardie nuwe hemelse wyn aan my Vader se tafel drink.” |