Luke 22:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het die beker geneem, gedank en gesê: Neem dit en deel dit onder julle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Jesus ’n beker geneem en ’n dankgebed uitgespreek. Vervolgens sê Hy: “Neem dit en deel dit onder mekaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Hy 'n beker geneem het, dank Hy en sê: Neem dit en deel dit onder julle. |
| Afrikaans 1983 | Daarna neem Hy 'n beker, spreek die dankgebed uit en sê: “Neem dit en gee dit vir mekaar aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het Hy 'n beker geneem, en nadat Hy gedank het, gesê: “Neem dit, en deel dit onder mekaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Jesus 'n beker wyn geneem en Hy het vir God dankie gesê daarvoor. Hy het vir die apostels gesê: “Neem die beker wyn en drink almal daaruit, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vat Jesus die beker met die wyn. Nadat Hy vir God daarvoor dankie gesê het, sê Hy: “Neem die wyn en deel dit onder julle almal uit. |