Luke 22:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle moet vir die eienaar van die huis sê: Die Meester sê vir jou: Waar is die gastekamer waar Ek die pasga saam met my dissipels sal eet? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en sê vir die eienaar van die huis: ‘Die Leermeester vra jou: Waar is die gastekamer waar Ek saam met my dissipels die paasmaaltyd kan eet?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle moet vir die eienaar van die huis sê: Die Meester vra u -- waar is die kamer waar Ek die pasga met my dissipels kan eet? |
| Afrikaans 1983 | en sê vir die eienaar van die huis: ‘Ons Leermeester vra u: Waar is die kamer waar Ek met my dissipels die paasmaaltyd kan eet?’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sê vir die eienaar van die huis, ‘Die Leermeester vra u: “Waar is die gastekamer waar Ek die Pasga saam met my dissipels moet eet?” ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sê julle vir die eienaar van daardie huis: Ons Meneer vra waar die kamer is waar Hy die Paas-ete saam met sy dissipels kan eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Stap saam met hom na sy huis toe en sê vir hom: ‘Ons Meester vra: Waar is die kamer waar Ek saam met my dissipels die paasmaaltyd moet kom eet?’ |