Luke 22:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die fees van die ongesuurde brode het naby gekom, wat die Pasga genoem word.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Fees van die Ongesuurde Brood, wat ook Pasga genoem word, was baie naby.
Afrikaans 1933/1953 En die fees van die ongesuurde brode, wat pasga genoem word, was naby.
Afrikaans 1983 Die fees van die ongesuurde brood, wat pasga genoem word, was naby.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was amper tyd vir die Fees van die Ongesuurde Brood, bekend as die Pasga.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was amper tyd vir die Fees van die Ongesuurde Brood. Hulle het hierdie fees ook “ Paasfees” genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die paasfees was nou voor die deur. Tydens hierdie fees het die Jode ’n lam geslag en ongesuurde brood geëet. Hulle het dan teruggedink aan hoe God hulle voorvaders daar uit Egipte bevry het.