Luke 21:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het Hom gevra en gesê: Meester, maar wanneer sal hierdie dinge gebeur? en watter teken sal daar wees wanneer hierdie dinge gebeur? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle vra toe vir Jesus: “Leermeester, wanneer sal hierdie dinge dan gebeur en wat is die teken van wanneer dit gaan gebeur?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle vra Hom en sê: Meester, wanneer sal dit dan wees, en wat is die teken wanneer dit gaan gebeur? |
| Afrikaans 1983 | Hulle vra Hom toe: “Here, wanneer sal hierdie dinge gebeur en wat is die teken van wanneer dit gaan plaasvind?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het Hom toe gevra: “Meester, wanneer sal hierdie dinge dan gebeur, en wat is die teken wat sal aandui wanneer dit gaan gebeur?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het toe vir Jesus gevra: “Wanneer sal die dinge gebeur waarvan U praat? Watter teken sal vir ons wys wanneer al hierdie dinge sal gebeur?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê sy volgelinge benoud vir Hom: “Leermeester, sê vir ons wanneer dit gaan gebeur. Sê asseblief ook vir ons hoe ons sal weet wanneer die einde van die wêreld naby is.” |