Luke 21:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En soos sommige van die tempel gesê het, hoe dit met mooi klippe en geskenke versier was, het hy gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl sommige druk in gesprek was oor die tempel, oor die mooi klipblokke en gewyde geskenke waarmee dit versier is, het Jesus gesê:
Afrikaans 1933/1953 En toe sommige oor die tempel praat, dat dit met mooi klippe en gewyde geskenke versierd was, sê Hy:
Afrikaans 1983 Toe sommige oor die tempel praat, oor die pragtige klippe en gewyde geskenke waarmee dit versier was, sê Jesus:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Terwyl sommige praat oor die tempelterrein, oor die mooi stene en die gewyde geskenke waarmee dit versier is, het Jesus gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party van die mense het gepraat oor hoe mooi die tempel is. Die bouers het die mure gebou met mooi klippe en hulle het dit mooi gemaak met gewyde presente. Toe sê Jesus:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het party van Jesus se volgelinge met mekaar gestaan en praat oor hoe mooi die tempel is. Hulle het hulle verkyk aan die reuseklippe en aan al die pragtige versierings.