Luke 21:38 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 En soggens vroeg het die hele volk na Hom kom luister in die tempel.
Afrikaans 1933/1953 En die hele volk het vroeg in die môre na Hom in die tempel gekom om na Hom te luister.
Afrikaans 1983 In die môre vroeg het die hele volk dan weer in die tempel na Hom kom luister.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die hele volk het vroeg opgestaan om op die tempelterrein na Hom te gaan luister.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En vroeg die volgende oggend het al die mense weer na Hom kom luister by die tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Groot skare mense het al vroeg elke oggend na die tempel toe gestroom om te hoor wat Hy sê.