Luke 21:35 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 soos ’n strik oorval nie. Want daardie dag sal oor al die aardbewoners kom.
Afrikaans 1933/1953 Want soos 'n strik sal hy kom oor almal wat op die hele aarde woon.
Afrikaans 1983 Daardie dag sal skielik op al die bewoners van die hele aarde neerkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) soos 'n valstrik nie. Want dit sal oor almal kom wat op die hele aarde woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal wees soos 'n vangstrik wat skielik 'n voël vang. Ja, dit sal skielik gebeur met al die mense wat op die aarde woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek waarsku julle nou voor die tyd: kry julle lewe in orde. Vandag nog! Bid elke dag dat die Here julle sal oppas en julle sal help om reg te leef.