Luke 21:33 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde sal beslis nie vergaan nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hemel en die aarde sal tot 'n einde kom, maar my woorde sal beslis nie tot 'n einde kom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hemel en die aarde sal eendag verdwyn, maar my woorde sal altyd waar wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle dink die hemel en die aarde staan vas, maar Ek sê vir julle dat my woorde nog honderd maal vaster staan. |