Luke 21:31 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net so weet julle ook dat die koningsheerskappy van God naby is wanneer julle hierdie dinge sien gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | So moet julle ook weet dat die koninkryk van God naby is wanneer julle hierdie dinge sien gebeur. |
| Afrikaans 1983 | Net so moet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, weet dat die koninkryk van God naby is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So moet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, weet dat die •koninkryk van God naby is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So ook: Wanneer julle al hierdie dinge sien gebeur, dan moet julle weet die tyd is naby wanneer God Koning sal wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou ja, al hierdie dinge wat Ek so pas vir julle vertel het, moet vir julle soos die ‘blaartjies en blommetjies’ wees wat sê dat God se nuwe wêreld voor die deur is. |