Luke 21:30 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer julle sien dat hulle begin bot, weet julle uit julle eie dat die somer naby is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net soos hulle bot, weet julle vanself, as julle dit sien, dat die somer al naby is. |
| Afrikaans 1983 | Sodra julle sien dat hulle begin uitloop, weet julle vanself dat die somer al naby is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer hulle reeds bot, merk julle dit self op en weet dat die somer naby is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die blare begin groei, dan weet julle en kan julle self sien die somer is naby. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hulle blaartjies en blommetjies begin maak, weet hy dat die somer net om die draai is. |