Luke 21:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle dat hierdie arm weduwee meer ingegooi het as hulle almal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en Hy sê: “Ek verseker julle, hierdie arm weduwee het meer ingegooi as hulle almal. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê: Waarlik, Ek sê vir julle dat hierdie arm weduwee meer as almal ingegooi het. |
| Afrikaans 1983 | en Hy sê: “Dit verseker Ek julle: Hierdie arm weduwee het meer ingegooi as al die ander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sê: “Waarlik, Ek sê vir julle: Hierdie weduwee, wat brandarm is, het meer ingegooi as hulle almal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Jesus: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Hierdie arm weduwee het meer geld ingegooi as almal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sien julle die weduwee wat daar van die skatkis af wegstap? Wel, sy het so pas die grootste skenking ooit aan die tempel gemaak. |