Luke 21:27 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 En dan sal hulle vir My, die Seun van die Mens, sien kom op ’n wolk met krag en groot heerlikheid.
Afrikaans 1933/1953 En dan sal hulle die Seun van die mens sien kom in 'n wolk, met groot krag en heerlikheid.
Afrikaans 1983 En dan sal hulle die Seun van die mens met groot krag en majesteit op 'n wolk sien kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En dan sal hulle ‘die •Seun van die Mens op 'n wolk sien kom’ met krag en groot heerlikheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal almal vir My, die Seun van die mens, sien. Ek sal op die wolke kom, en Ek sal alles kan doen wat Ek wil doen. Ek sal die Groot Koning wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar dan, skielik, sal die Seun daar wees. Almal sal Hom sien wanneer Hy met sy hemelse krag en heerlikheid op die toneel verskyn.