Luke 21:20 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer julle sien dat Jerusalem deur leërs omsingel word, moet julle kennis neem dat sy vernietiging aangebreek het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wanneer julle Jerusalem deur leërs omsingeld sien, dan moet julle weet dat sy verwoesting naby is. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer julle sien dat Jerusalem deur leërs omsingel word, moet julle weet dat sy verwoesting naby is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wanneer julle sien dat Jerusalem deur leërs omsingel is, moet julle weet dat haar verwoesting naby is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer julle sien die soldate van die vyande is rondom Jerusalem, dan moet julle weet dit is nog net 'n kort tydjie, dan sal die vyande Jerusalem verwoes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As julle die dag sien dat ’n vreemde leër besig is om Jerusalem te omsingel, moet julle weet dat sy dae getel is. |