Luke 21:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het ook 'n sekere arm weduwee sien wat twee geldstukke daar ingooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sien toe ook hoe ’n arm weduwee twee muntstukkies ingooi, |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het ook 'n arm weduwee daar twee geldstukkies sien ingooi. |
| Afrikaans 1983 | Hy sien toe ook 'n arm weduwee twee klein muntstukkies daar ingooi, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sien toe ook hoe 'n arm weduwee twee lepton ingooi, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het ook gesien 'n arm weduwee gooi twee klein geldstukkies in die kis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So tussen al die mense deur merk Hy toe op hoe ’n arm weduwee vinnig ’n paar sent in die skatkis gooi en wegstap. |