Luke 21:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In julle geduld besit julle julle siele.
Afrikaans (NLV) 2011 Deur julle volharding sal julle julle lewe behou.”
Afrikaans 1933/1953 Deur julle volharding moet julle jul lewe in besit kry.
Afrikaans 1983 Deur julle volharding moet julle julleself red.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Red julle lewens deur te volhard.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As julle aanhou glo, dan sal julle die ewige lewe kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou: God se nuwe wêreld wag op almal wat tot die bitter einde toe volhard.”