Luke 21:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar daar sal geen haar van jou hoof vergaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar selfs nie ’n haar op julle kop sal verlore gaan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En geen haar van julle hoof sal ooit verlore gaan nie. |
| Afrikaans 1983 | daar sal selfs nie eens 'n haar van julle kop af val nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar sal beslis geen haar van julle koppe val nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle sal nie verlore gaan nie, nie een haar van julle kop sal verlore gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar moenie bang wees nie. Daar sal nie ’n haar uit julle koppe val sonder God se wete nie. Hou maar net aan glo. |