Luke 21:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle sal deur alle mense gehaat word ter wille van my Naam.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle sal ook deur almal gehaat word omdat julle in my Naam optree.
Afrikaans 1933/1953 En julle sal gehaat wees deur almal ter wille van my Naam.
Afrikaans 1983 En julle sal ter wille van my Naam deur almal gehaat word, maar
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle sal ook deur almal gehaat word ter wille van my Naam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal sal julle haat omdat julle aan My behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die mense sal julle haat en met julle spot omdat julle my volgelinge is.