Luke 21:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle sal verraai word deur ouers sowel as broers en bloedverwante en vriende; en sommige van julle moet hulle doodmaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal uitgelewer word deur ouers, broers, familie en vriende, en hulle sal sommige van julle doodmaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle sal oorgelewer word ook deur ouers en broers en bloedverwante en vriende, en hulle sal van julle doodmaak. |
| Afrikaans 1983 | Julle sal selfs deur julle ouers en broers en familie en vriende verraai word, en hulle sal party van julle doodmaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle sal selfs deur julle ouers, broers, familie en vriende uitgelewer word, en hulle sal sommige van julle doodmaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ook julle ouers, julle broers, julle familie en julle vriende sal vir julle hof toe vat. Hulle sal party van julle ook doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die slegte nuus is dat julle vyande partykeer uit julle eie huis sal kom. Julle ouers en julle broers en susters, ja, julle eie familie en julle beste vriende sal julle in die rug steek. Hulle sal julle soos misdadigers uitlewer. Party van hulle sal selfs so ver gaan om julle dood te maak. |