Luke 21:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Stel dit dan in julle harte vas, om nie te oordink voor wat julle sal antwoord nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Neem julle nou reeds voor om julle nie te bekommer oor julle verdediging nie,
Afrikaans 1933/1953 Neem julle dan in jul harte voor om nie vooraf oor julle verdediging te dink nie.
Afrikaans 1983 Stel julle dus daarop in om julle nie vooraf oor julle verdediging te kwel nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Neem julle dan voor om nie vooraf na te dink oor julle verdediging nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet besluit om nie voor die tyd gereed te maak vir wat julle sal sê wanneer julle in die hof kom nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie ’n slapelose nag hê oor wat julle moet sê nie.