Luke 21:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Hy vir hulle: Nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop het Hy aan hulle gesê: “Nasie sal teen nasie optrek en koninkryk teen koninkryk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Hy vir hulle: Die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander. |
| Afrikaans 1983 | Verder sê Hy vir hulle: “Die een nasie sal teen die ander te staan kom en die een koninkryk teen die ander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verder het Hy ook vir hulle gesê: “Een nasie sal teen 'n ander nasie optrek, en een koninkryk teen 'n ander koninkryk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Jesus vir die mense gesê: “Die een volk sal teen die ander volk oorlog maak, die mense van een land sal teen die mense van 'n ander land oorlog maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nasies sal mekaar met geweld probeer oorheers en die een heerser sal van die ander heerser probeer ontslae raak. |