Luke 21:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het opgekyk en gesien hoe die rykes hulle geskenke in die skatkis gooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het opgekyk en sy oog laat gaan oor hoe die rykes hulle bydraes in die offergawekis gooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Hy opkyk, sien Hy die rykes wat hulle gawes in die skatkis gooi. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het rondgekyk en die rykes hulle gawes in die offergawekis sien gooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het opgekyk en gesien hoe die rykes hulle bydraes in die offergawekis gooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gesien die ryk mense gooi hulle dank-offers in die dankoffer-kis in die tempel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Jesus gekyk hoe al die ryk mense na die groot skatkis in die tempel toe kom om hulle geldelike bydraes daarin te gooi. |