Luke 20:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus sê vir hulle: Ek sê ook vir julle nie deur watter gesag Ek hierdie dinge doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het toe aan hulle gesê: “Dan sê Ek ook nie vir julle met watter gesag Ek hierdie dinge doen nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus sê vir hulle: Dan vertel Ek julle ook nie deur watter gesag Ek hierdie dinge doen nie. |
| Afrikaans 1983 | Daarop sê Jesus vir hulle: “Dan sê Ek ook nie vir julle met watter gesag Ek hierdie dinge doen nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop sê Jesus vir hulle: “Dan sê Ek ook nie vir julle op watter gesag Ek hierdie dinge doen nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Jesus vir hulle: “Dan sal Ek ook nie vir julle sê wie het vir My gesê Ek mag hierdie dinge doen nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus trek toe sy skouers op en sê: “Wel, dan kan Ek ook nie vir julle sê wie My die reg gee om te doen wat Ek doen nie.” |