Luke 20:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het geantwoord dat hulle nie kon weet waar dit vandaan kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle antwoord was dat hulle nie weet waarvandaan dit kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe antwoord hulle dat hulle nie weet waarvandaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe antwoord hulle dat hulle nie weet waar dit vandaan kom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle antwoord toe dat hulle nie weet waar dit vandaan kom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom het hulle vir Jesus gesê hulle weet nie wie vir Johannes gestuur het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Om uit die moeilikheid te bly antwoord hulle toe: “Nee, ons weet nie.” |