Luke 20:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het met hulleself geredeneer en gesê: As ons sê: Uit die hemel; sal hy sê: Waarom het julle hom dan nie geglo nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het dit toe onder mekaar bespreek: “As ons sê dat dit uit die hemel kom, sal Hy sê: ‘Waarom het julle hom dan nie geglo nie?’
Afrikaans 1933/1953 Toe het hulle onder mekaar geredeneer en gesê: As ons sê: Uit die hemel -- sal Hy sê: Waarom het julle hom dan nie geglo nie?
Afrikaans 1983 Hulle redeneer toe onder mekaar: “As ons sê: ‘Van God af,’ sal hy sê: ‘Waarom het julle hom dan nie geglo nie?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe onder mekaar geredeneer: “As ons sê, ‘van die hemel,’ sal Hy sê, ‘Waarom het julle hom dan nie geglo nie?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Joodse leiers het daaroor met mekaar gepraat en gesê: “As ons sê: ‘God het hom gestuur,’ dan sal Jesus vra: ‘Hoekom het julle nie geglo wat Johannes gesê het nie?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die leiers het dadelik besef hulle is in ’n hoek. Hulle sê toe onderlangs vir mekaar: “Kyk, as ons sê God het Johannes die reg gegee, sal Jesus vir ons vra: ‘Waarom het julle dan nie geglo wat hy gesê het nie?’