Luke 20:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dawid noem Hom dan Here, hoe is hy dan sy seun? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dawid noem Hom dan ‘Here’; hoe kan Hy sy seun wees?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Dawid noem Hom dan Here, en hoe is Hy sy seun? |
| Afrikaans 1983 | “Dawid noem Hom dus ‘Here’; hoe kan Hy dan sy seun wees?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Dawid noem Hom dus ‘Here’. Hoe kan Hy dan sy seun wees?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Dawid noem die Christus ‘Here.’ Hoe kan die Christus dan Dawid se seun wees?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As Dawid die Messias ‘Here’ noem, hoe kan Hy terselfdertyd ook nog Dawid se seun wees?” Maar niemand het dit gewaag om daarop te antwoord nie. |