Luke 20:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Totdat Ek jou vyande maak 'n voetbank vir jou voete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | totdat Ek jou vyande heeltemal aan jou onderwerp het.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | totdat Ek u vyande gemaak het 'n voetbank van u voete. |
| Afrikaans 1983 | totdat Ek jou vyande aan jou onderwerp het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | totdat Ek jou vyande 'n voetbank vir jou voete gemaak het.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal jou vyande voor jou laat buig, en jy sal jou voete op hulle sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | totdat Ek al jou vyande magteloos voor jou voete laat lê.’ “Verklaar dit dan nou vir My: |