Luke 20:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid self sê in die boek van die Psalms: Die HERE het tot my Here gesê: Sit aan my regterhand, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid sê self in die boek van die Psalms: ‘Die Here het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid self sê in die boek van die Psalms: Die Here het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand |
| Afrikaans 1983 | Dawid sê tog self in die boek van die Psalms: “Die Here het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid sê dan self in die Psalms, “ ‘Die Here het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want Dawid self sê in die boek van die Psalms: “ Die Here het vir my Here, die Koning, gesê: Sit hier langs My, op die belangrikste plek, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid self noem Hom dan in een van sy psalms ‘my Here’. Julle ken mos Dawid se bekende woorde: ‘God, die Here, het vir my Here gesê: Kom sit hier op die spesiale ereplek langs My |