Luke 20:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê vir hulle: Hoe sê hulle dat Christus die seun van Dawid is? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het vir hulle gevra: “Hoe kan hulle dan beweer dat die Messias die seun van Dawid is? |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Hy vir hulle: Hoe is dit dat hulle sê dat die Christus die seun van Dawid is? |
| Afrikaans 1983 | Maar Jesus het vir hulle gevra: “Hoe kan hulle sê dat die Christus die seun van Dawid is? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het hulle gevra: “Hoe kan daar gesê word dat die Christus die •Seun van Dawid is? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir die mense gevra: “Hoekom sê die mense die Christus is die Seun van Dawid? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Jesus vir die godsdienstige leiers wat gedurig net regsit om Hom te probeer uitvang: “Ek het nou ’n vraag vir julle. Hoekom sê almal die Messias is die seun van Dawid? |