Luke 20:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het hulle Hom glad nie gedurf om iets te vra nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het dit daarna nie meer gewaag om Hom iets te vra nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het Hom nie meer iets durf vra nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het nie meer gewaag om Hom 'n enkele vraag te stel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna het hulle dit nie meer gewaag om Hom iets te vra nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wou toe nie weer vir Jesus iets vra nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk, daardie klomp Sadduseërs is skoon stil.” |