Luke 20:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die doop van Johannes, was dit uit die hemel of van mense? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sê My, die doop van Johannes — was dit uit die hemel afkomstig of was dit ’n bloot menslike saak?” |
| Afrikaans 1933/1953 | die doop van Johannes, was dit uit die hemel of uit mense? |
| Afrikaans 1983 | Die doop van Johannes — kom dit van God of van mense af?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Was die doop van Johannes van die hemel, of van mense?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Johannes die Doper het mense gedoop. Wie het hom gestuur om dit te doen? Was dit God, of was dit mense?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê My, wie het Johannes die reg gegee om te doop? Was dit God of die mense?” |