Luke 20:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe antwoord sommige van die skrifgeleerdes en sê: Meester, jy het goed gesê.
Afrikaans (NLV) 2011 Sommige uit die geledere van die skrifkenners het gereageer: “Leermeester, u het dit mooi gestel.”
Afrikaans 1933/1953 En sommige van die skrifgeleerdes antwoord en sê: Meester, U het goed gespreek.
Afrikaans 1983 Toe sê sommige van die skrifgeleerdes: “Meneer, u het goed geantwoord.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sommige van die skrifkenners het hierop gereageer met die woorde: “Meester, u het 'n goeie antwoord gegee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party van die skrifgeleerdes het vir Jesus gesê: “Meneer, jy het goed geantwoord.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Paar van die skrifkenners wat ook na Jesus geluister het, was baie beïndruk met wat Hy gesê het: “Mooi so, Leermeester. U het goed geantwoord.