Luke 20:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus antwoord en sê vir hulle: Die kinders van hierdie wêreld trou en word in die huwelik uitgegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het hulle geantwoord: “Die mense van hierdie wêreld trou en word in die huwelik uitgegee, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Die kinders van hierdie eeu trou en word in die huwelik uitgegee; |
| Afrikaans 1983 | Jesus sê vir hulle: “In hierdie wêreld trou die mense met mekaar, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het hulle geantwoord: “Die mense van hierdie bedeling tree in die huwelik en word in die huwelik uitgegee, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gesê: “In hierdie lewe trou mense met mekaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus antwoord toe: “Kyk, julle verstaan dit heeltemal verkeerd. In hierdie wêreld trou mense nog, maar nie daar in God se nuwe wêreld nie. |