Luke 20:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, wie se vrou van hulle is sy in die opstanding? want sewe het haar as vrou gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 Wie se vrou word sy dan by die opstanding? Het al sewe die broers haar dan nie as vrou gehad nie?”
Afrikaans 1933/1953 In die opstanding dan, wie van hulle se vrou sal sy wees? want al sewe het haar as vrou gehad.
Afrikaans 1983 Die vrou nou, wie se vrou word sy met die opstanding? Al sewe het haar mos as vrou gehad.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie vrou, wie van hulle se vrou is sy dan met die opstanding? Al sewe het haar immers as vrou gehad.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou vra ons: Wie se vrou sal hierdie vrou wees wanneer al die mense wat gesterf het, weer lewe? Want die sewe broers was almal met haar getroud.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou, as daar ’n opstanding van die dooies is, sê vir ons, met watter man gaan daardie vrou in die hemel getroud wees? Al sewe was mos hier op aarde met haar getroud.”