Luke 20:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laastens het die vrou ook gesterf.
Afrikaans (NLV) 2011 Laastens het ook die vrou gesterf.
Afrikaans 1933/1953 En ten laaste het die vrou ook gesterwe.
Afrikaans 1983 Daarna het die vrou ook gesterwe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ten laaste het ook die vrou gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Later het die vrou ook gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uiteindelik gaan die vrou dan sonder ’n kind dood.