Luke 20:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy antwoord en sê vir hulle: Ek sal julle ook een ding vra; en antwoord my: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy reaksie was: “Ook Ek het ’n vraag vir julle. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy antwoord en sê vir hulle: Ek sal julle ook een ding vra -- sê vir My: |
| Afrikaans 1983 | Hy antwoord hulle: “Ek gaan julle ook iets vra, en julle moet My dan sê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het geantwoord: “Ek sal julle ook 'n vraag vra. Sê My: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gesê: “Ek sal vir julle ook 'n vraag vra, en dan moet julle vir My antwoord. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Jesus was reg vir hulle: “Laat Ek julle eers gou ’n vraag vra. |