Luke 20:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar was dus sewe broers, en die eerste het 'n vrou geneem en sonder kinders gesterf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was eenmaal sewe broers. Die eerste een het getrou en kinderloos gesterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nou was daar sewe broers, en die eerste het 'n vrou geneem en kinderloos gesterwe. |
| Afrikaans 1983 | Nou was daar sewe broers. Die oudste het getrou en kinderloos gesterwe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So was daar eenmaal sewe broers. Die eerste een het 'n vrou geneem, maar kinderloos gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was sewe broers. Die oudste broer het getrou. Hy het gesterf maar hy het nie kinders gehad nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê nou daar is ’n familie met sewe seuns. Die eerste seun trou, maar gaan dood voor hy ’n kind kan hê. |