Luke 20:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wys vir my 'n sent. Wie se beeld en opskrif het dit? Hulle antwoord en sê: Die keiser s'n. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wys vir My ’n Romeinse muntstuk. Wie se beeld en opskrif is daarop?” Hulle antwoord: “Die keiser s’n.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wys My 'n penning. Wie se beeld en opskrif het dit? Hulle antwoord en sê: Die keiser s'n. |
| Afrikaans 1983 | “Wys vir My 'n muntstuk. Wie se kop en naam is daarop?” Hulle antwoord: “Die keiser s'n.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wys vir My 'n denarius. Wie word daarop afgebeeld, en wie se inskripsie staan daarop?” Hulle antwoord: “Die keiser s'n.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wys vir My 'n silwer geldstuk.” Toe hulle dit doen, vra Hy vir hulle: “Wie se kop en wie se naam is op hierdie geld?” Hulle het vir Hom gesê: “Dit is die keiser se kop en sy naam.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Jesus vir hulle: “Kyk mooi na dié geld. Wie se beeld is daarop en wie se naam is daarop geskryf?” “Die keiser s’n,” antwoord hulle. |