Luke 20:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy het hulle listigheid bemerk en vir hulle gesê: Waarom versoek julle My? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het dwarsdeur hulle skelmstreek gesien en sê toe vir hulle: |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Hy het hulle listigheid bemerk en vir hulle gesê: Waarom versoek julle My? |
| Afrikaans 1983 | Maar Jesus het deur hulle slimstreek gesien en vir hulle gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Jesus het deur hulle listigheid gesien en vir hulle gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het geweet hulle wil hê Hy moet iets verkeerd sê waaroor hulle Hom kan vang, en Hy sê toe vir hulle: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus sê toe: “Het iemand ’n geldstuk hier naby?” Vinnig het iemand vir Hom ’n muntstuk gegee. |