Luke 20:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is dit vir ons geoorloof om belasting aan die keiser te gee, of nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is dit korrek dat ons aan die keiser belasting betaal of is dit nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | is dit ons geoorloof om aan die keiser belasting te betaal of nie? |
| Afrikaans 1983 | Is dit reg dat ons aan die keiser belasting betaal, of is dit nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is dit toelaatbaar dat ons belasting aan die keiser betaal, of nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar sê vir ons: Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal of nie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê net gou vir ons, dink jy dis reg dat ons so baie belasting aan die Romeinse keiser betaal?” |