Luke 20:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En met hom gespreek en gesê: Vertel ons, deur watter gesag doen jy hierdie dinge? of wie is dit wat jou hierdie gesag gegee het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | vir Jesus gevra: “Sê vir ons met watter gesag doen jy hierdie dinge? Wie het jou hierdie gesag gegee?” |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle spreek met Hom en sê: Vertel ons deur watter gesag U hierdie dinge doen, of wie dit is wat U hierdie gesag gegee het? |
| Afrikaans 1983 | en Hom gevra: “Sê vir ons, met watter gesag doen u hierdie dinge? Wie is dit wat u hierdie gesag gegee het?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vir Hom gevra: “Sê vir ons, op watter gesag doen jy hierdie dinge? Wie het aan jou hierdie gesag gegee?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle het vir Hom gevra: “Hoekom dink jy dat jy hierdie dinge mag doen? Wie het gesê jy mag dit doen?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle vra toe: “Wie gee jou die reg om al hierdie dinge te doen? Op wie se gesag tree jy op?” |