Luke 20:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het hom toe uit die wingerd gegooi en hom doodgemaak. Wat sal die heer van die wingerd dan aan hulle doen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hom toe uit die wingerd gejaag en vermoor. “Wat moet die eienaar van die wingerd dan met hulle doen? |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hom uit die wingerd gewerp en hom doodgemaak. Wat sal die eienaar van die wingerd dan aan hulle doen? |
| Afrikaans 1983 | Toe gooi hulle hom uit die wingerd uit en slaan hom dood. Wat sal die eienaar van die wingerd dan met hulle doen? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom toe uit die wingerd uitgegooi en doodgemaak. Wat sal die eienaar van die wingerd met hulle doen? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die eienaar se seun uit die wingerd gejaag en hulle het hom doodgemaak. Wat dink julle, wat sal die eienaar van die wingerd met die mense doen? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Toe pak die spul boere die seun en sleep hom tot buite die wingerd. Daar het hulle hom doodgemaak.” |