Luke 20:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het weer 'n derde gestuur, en hulle het hom ook gewond en uitgedryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Die eienaar het toe nog verder gegaan en ’n derde slaaf gestuur, maar hulle het hom ernstig verwond en weggejaag.
Afrikaans 1933/1953 En hy het weer 'n derde gestuur, en hulle het ook hierdie een gewond en uitgedryf.
Afrikaans 1983 Die eienaar het nog 'n keer geprobeer en 'n derde slaaf gestuur. Hulle het hom geslaan dat die bloed loop, en hom uit die wingerd uitgegooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die eienaar het nog 'n derde een gestuur, maar hulle het hom erg verwond en uit die wingerd uitgegooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die eienaar van die wingerd het toe 'n derde slaaf gestuur. Maar die mense het hierdie slaaf ook seergemaak en hom weggejaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het die boer ’n derde werker na sy plaas toe gestuur. Maar hy is halfdoodgeslaan en ook met leë hande van die plaas af weggejaag.