Luke 2:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het nie die woord verstaan wat Hy met hulle gespreek het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar hulle het nie verstaan wat Hy bedoel nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die woord wat Hy aan hulle gesê het, nie verstaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het nie begryp wat Hy daarmee bedoel het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het egter nie verstaan wat Hy vir hulle gesê het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het dit vir hulle gesê, maar hulle het dit nie verstaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josef en Maria het egter nie mooi verstaan wat Jesus vir hulle sê nie. |