Luke 19:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle dit sien, het hulle almal gemurmureer en gesê: Hy het weggegaan om by 'n man wat 'n sondaar is, te besoek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal wat dit gesien het, het geprotesteer en gesê: “Hy het jou werklik tuisgegaan by ’n sondige man!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe almal dit sien, het hulle gemurmureer en gesê: Hy het by 'n sondige man tuisgegaan. |
| Afrikaans 1983 | Almal wat dit gesien het, het beswaar gemaak en gesê: “Hy gaan by 'n sondige man tuis!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Almal wat dit gesien het, het gemor en gesê: “Hy gaan by 'n sondige man tuis.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar almal wat dit gesien het, was ontevrede. Hulle het gesê: “Jesus het by 'n sondige man se huis ingegaan om daar te bly.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Natuurlik was die mense van die dorp glad nie bly oor Jesus se keuse nie. “Wat vang hy aan? Hoekom gaan bly hy by die grootste skelm in die dorp?” |