Luke 19:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gou gemaak en afgekom en hom met blydskap aangeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saggeus het toe haastig afgeklim en Jesus opgewonde ontvang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy maak toe gou en klim af en het Hom met blydskap ontvang. |
| Afrikaans 1983 | Hy het toe gou afgeklim en Jesus met blydskap ontvang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saggeus het toe haastig afgeklim en Jesus met blydskap in sy huis ontvang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saggeus het gou afgeklim en hy het vir Jesus in sy huis ingenooi. Saggeus was baie bly dat Jesus in sy huis wou bly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saggeus het omtrent uit die boom geval so vinnig het hy afgeklim. Hy was baie opgewonde dat Jesus besluit het om juis by hom te kom bly. |